Teologie wat Dien. Lei. Transformeer.

Die wêreld het mense nodig wat met wysheid kan lei, met deernis kan dien en met integriteit op vandag se uitdagings kan reageer.

By die Fakulteit Teologie sal jy tydlose waarhede verken terwyl jy met kontemporêre vrae omgaan. Ons programme berei gegradueerdes voor vir betekenisvolle loopbane in bediening, berading, onderwys, gemeenskapsontwikkeling, leierskap, navorsing en etiese besluitneming.

Verken meer oor ons twee skole, die Skool vir Christelike Bediening en Leierskap; en die Skool vir Antieke Tale en Tekstudie, hieronder.

 

 

Prof Risimati Hobyane – Dekaan van die Fakulteit – verwelkom jou!

 

 

Studierigtings

 

 

 

Sosiale Media