Kampuskoördineerders

  Prof Elma Cornelius

  Medeprofessor; Program Leier: BA Pastorale Psigologie; Fakulteitskoördineerder: Fakulteitskoördineerder (Vanderbijlpark kampus)
  +27 16 910 3594
  Elma.Cornelius@nwu.ac.za
  Gebou A16, Kantoor G08A, Vanderbijlpark
  DPhil in Godsdiensstudies
  Pauliniese briewe, Geestelike intelligensie, die in-Christus identiteit, en Antieke Tekste

  Prof Alfred Brunsdon

  Professor, Fakulteitskoördineerder: Onderrig en Leer, Subprogramleier Prakties-Teologiese Perspektiewe.
  +27 18 389 2666
  alfred.brunsdon@nwu.ac.za
  Gebou A2a, Kantoor G02, Mahikeng
  PhD in Praktiese Teologie: Pastorale sorg en berading - C2 NNS-gegradeerde navorser
  Die kontekstualisering van praktiese teologie en pastorale sorg in Afrika- en globale kontekste; eko-praktiese teologie en pastorale sorg gedurende die Antroposeen; teologiese hoër onderwys

Skool Direkteure

  Prof Adriaan (At) Lamprecht

  Medeprofessor; Waarnemende Skool Direkteur van Antieke Tale en Teks Studies; & Programleier: BA Voorgraads & BA Hons in Antieke Tale
  +27 18 285 2352
  at.lamprecht@nwu.ac.za
  Gebou K23, Kantoor G15, Potchefstroom
  PhD in Hebreeus
  Biblical Hebrew semantics, Biblical Aramaic, Spatial Cognition (Death metaphor in the Hebrew Bible), Cognitive Concepts in the Book of Job

  Prof Amanda du Plessis

  Medeprofessor en Direkteur: Skool vir Christelike Bediening en Leierskap; Eenheid vir Reformatoriese Teologie: Praktiese Teologie
  +27 18 299 1600
  amanda.duplessis@nwu.ac.za
  Gebou K23, Kantoor G05, Potchefstroom
  PhD in Pastorale Studies
  Kontekstuele pastorale sorg en berading

Navorsingsdirekteure

  Dr Godwin Mushayabasa

  Senior Lektor; & Navorsingsdirekteur: Ancient Texts: Text, Context, and Reception
  +27 18 299 1609
  Godwin.Mushayabasa@nwu.ac.za
  Gebou K23, Kantoor G11, Potchefstroom
  PhD in Semitiese Tale - C3 NNS-gegradeerde navorser
  Biblical Hebrew Linguistics, Peshitta (Ezekiel, Old Syriac Gospels), Cognitive Linguistics and Frame Semantics, Textual Criticism

  Prof Philip du Toit

  Navorsingsdirekteur van die Eenheid vir Reformatoriese Teologie en die Ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse Samelewing
  +27 18 389 2824
  philip.dutoit@nwu.ac.za
  Gebou K23, Kantoor G12, Potchefstroom
  C3 - NNS-gegradeerde navorser
  Pauliniese teologie en identiteit in die Nuwe Testament