Navorsingsfokus

Die Eenheid vir Reformatoriese Teologie en die Ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse Samelewing streef daarna om ʼn teologies-wetenskaplike bydrae te lewer tot belangrike debatte in Suid-Afrika.