Fokus: Historiese studies van die Kerk, haar dogma en orde
Subprogramleier: Prof Riaan Rheeder
E-pos: Riaan.Rheeder@nwu.ac.za
Doelwitte:
Om die geskiedenis te beskryf van die Teologiese Skool Potchefstroom (1970-2018), die GKSA en ander kerke;
Om dogmatiese studies te onderneem wat Calvyn-navorsing insluit;
Om kerkregtelike perspektiewe te bied vir die kerk in die huidige Samelewing.