Direkteur: Prof dr Philip du Toit
Senior Administratiewe Assistent: Me Elmien Scott
Personeel:
- 21 voltydse akademiese personeel
- Akademici van verskeie akademiese instellings, nasionaal en internasionaal, is geaffilieer met ons navorsingseenheid as buitengewone navorsers.
- 9 NNS-gegradeerde navorsers
- 4 Nadoktorale Genote