Fokus: Die verstaan van en uitreik na mense uit verskillende agtergronde met verskillende lewensbeskouings wat nie die Here of sy Woord ken nie, en om op ʼn simpatieke apologetiese en holistiese manier hulle vrae en beskouings vanuit die evangelie te beantwoord

Subprogramleier: Prof Rudy Denton

e-pos: rudy.denton@nwu.ac.za

Doelwitte:

Om die Gereformeerde benadering tot holistiese sending te bevorder.

Om die kerk in sending en kerk-planting in verskillende kontekste te bestudeer.

Om die Christelike Apologetiek in die lig van wêreldwye tendense uit te bou.

Projekte:

1. Die vorming van Globale Christenskap

2. Geafrikaniseerde Teologie

3. Missionale kerk en kerk-planting

4. Apologetiek en die Kultusse

5. Wetenskap en Geloof