Registrasie en oriëntering

Geagte eerstejaarstudent in Teologie

Die Fakulteit Teologie se registrasie en oriëntering (R&O) -program sal in persoon op elke kampus plaasvind. Maak seker dat jy die NWU-app aflaai vir onmiddellike toegang tot die R&O 2024-program, en neem kennis van die belangrike inligting op die NWU-bladsy vir eerstejaars.

 

As jy enige voorlopige vrae het voordat jy jou registrasie finaliseer, navigeer na die seksie hieronder vir die relevante kontakbesonderhede. Sien hieronder vir meer inligting.

 

Belangrike datums

Benewens kurrikulumbeheer en registrasies is hierdie datums ook belangrik:

  • 22/01/2024 - 16/02/2024: Registrasieperiode (insluitende kurrikulumkontrole)
  • 09/02/2024: Amptelike verwelkoming van eerstejaars. Sien die Fakulteits R&O program vir meer inligting.
  • 12/02/2023: Klasse vir eerstejaarstudente begin
  • TBA: Wysigingstydperk: Kurrikulumkontrole en module veranderinge sowel as DIY Add & Drops

 

Kwalifikasieprogram inligting

Kwalifikasies

Die onderstaande video's verteenwoordig ons verskillende kwalifikasieprogramme, en sal jou leiding gee met betrekking tot die keuse van modules, byvoorbeeld:

 

Vraag-en-antwoordsessies met Programleiers

Eerstejaarstudente wat vrae het rakende hul registrasie word uitgenooi om een ​​van die volgende in persoon sessies by te woon:

  • 09 February 2023 @ 09:00 - 09:30
  • 09 February 2023 @ 14:00 - 15:00

Kampus lokale:

  • Mafikeng - Gebou A1, Lesingslokaal G41
  • Potchefstroom - Gebou K11, Lesingslokaal 110
  • Vanderbijlpark - Gebou A19, Lesingslokaal G02

 

Fakulteit R&O-program

Volg asseblief die Fakulteit se R&O-program via die NWU-app of vind die inhoud op hierdie webblad. Maak ook seker om kennis te neem van die belangrike inligting op die NWU-bladsy vir eerstejaars.

Die Fakulteit Teologie gaan 'n in-persoon modus in die R&O-program volg. Daar sal van die volgende lokale gebruik word vir die sessies:

  • Mafikeng - Gebou A1, Lesinglokaal G41
  • Potchefstroom - Gebou K11, Lesinglokaal 110
  • Vanderbijlpark - Gebou A19, Lesinglokaal G02

Die sessies word nie opgeneem nie en is dus verpligtend om bygewoon te word.

 

Registrasie

Hoe om te Registreer

Sien asseblief die registrasieprogram vir wanneer jy vir jou gekose kwalifikasie kan registreer. 

As jy hulp benodig, kan die betrokke programleier / fakulteitskoördineerder jou help. Hulle besonderhede is:


Wanneer om te Registreer

Die registrasietydperk is 22/01/2024 - 12/02/2024. Registrasies word slegs aanlyn afgehandel.

 

Lesingrooster

Studente sal hierdie jaar hul klasroosters in 'n aanlyn platvorm kan aftrek. Gebruik hierdie skakel om daarheen te navigeer. Let wel dat u sal moet ingeteken wees in die NWU se netwerkstelsel.

 

Kontakbesonderhede vir verdere navrae

Algemene navrae: Antoinett Moerdyk (018 299 1847)

Programspesifieke navrae:

 

Kry die NWU App (vir Android)

Laai die NWU App af om by te hou met die program.

Kry die NWU App (vir Apple)

Laai die NWU App af om u by te hou met die program.