Missiologiese Perspektief
Die bestudering van en uitreiking na mense van verskillende agtergronde en lewensbeskouings wat nie God of sy Woord ken nie, en om hulle op 'n simpatieke apologetiese en holistiese manier te benader, en hul vrae en menings vanuit die oogpunt van die Evangelie te beantwoord.
Fokus
Die huidge fokus van Missiologiese navorsing is baie wyd en akkommoderend. Die navorsers wat ook as studieleiers dien fokus op: Stedelike missie / Verstedeliking / Globale Christenskap / Interkulturele studies / AIC's / Kerkplanting / Kerkherlewing / Missio Dei / Teologiese Opvoeding / Missionale Spiritualiteit / Apologetiek / Apologetiese Metodologie / Islam / Kontekstualiering / Diakonaat / Armoede en Ontwikkeling / Kultusse / ens.
Dit is belangrik dat elke voornemende student:
- Voorlopig aanvaar word volgens die vereistes van die M&D-Kantoor van die NWU. Die akademiese kwalifikasies van elke student sowel as die student se taalvaardigheid moet vasgestel word en aanvaarbaar wees.
- Die student moet hom- / haarself vergewis van die huidige fokus van Missiologiese navorsing in die Fakulteit, soos hierbo beskryf. Dit sal wedersyds voordelig wees as die huidige navorsing versterk kan word deur die student se voorgestelde studie. Die studieleiers sal ook die studente baie meer effektief kan begelei in 'n studie wat kan bydra tot huidige navorsing wat gedoen word.
- Die student moet die Missiologiese Subgroep van 'n navorsingsmotivering / -voorstel voorsien, wat voldoende uiteensetting gee van 'n duidelik gedefinieerde probleemstelling; 'n verduideliking van die aktualiteit en / of noodsaaklikheid van hierdie spesifieke studie; 'n hipotese of veronderstelde uitkoms in die vooruitsig, en wat die studie wil bereik.
- Hierdie navorsingsmotivering / -voorstel sal gesirkuleer word na elke lid van die subgroep om 'n studieleier te vind wat bereid en in staat sal wees om die student in hierdie studie te begelei.
- Die finale aanvaarding van die navorsingsmotivering / -voorstel sal eers bepaal word as 'n geskikte en bereidwillige studieleier beskikbaar is.
Subprogram leier
- Prof Rudy Denton
- E-mail: rudy.denton@nwu.ac.za
- Tel: +27 18 285 2375
Lede van die subprogramme
Die subprogram bestaan tans uit 6 voltydse akademici, wat 'n wye verskeidenheid akademiese fokusgebiede verteenwoordig en 'n verskeidenheid geleenthede skep vir studente wat verdere studies oorweeg. Nagrag-supervisie is nie kampusgebonden nie, en jy kan met akademici op enige van die drie kampusse studeer.
Besoek asseblief die kort biografieë van ons span om meer te leer oor hul onderskeie navorsingsfokus, en oorweeg dit om kontak te maak met diegene met wie jy 'n akademiese belangstelling deel, om 'n gesprek te begin.
Prof Rudy Denton
...
Prof Denton nooi studente met 'n belangstelling in enige van die bogenoemde velde uit om aansoek te doen vir Meesters- en Doktorale studieleiding.
Vir 'n volledige lys van sy navorsingsuitsette, besoek asseblief een van die volgende platforms:
E-pos: rudy.denton@nwu.ac.za
Dr Naas Ferreira
...
Vir 'n volledige lys van sy navorsingsuitsette, besoek asseblief een van die volgende platforms:
E-pos: naas.ferreira@nwu.ac.za
Dr Christopher Magezi
...
Vir 'n volledige lys van sy navorsingsuitsette, besoek asseblief een van die volgende platforms:
E-pos: Magezi.Magezi@nwu.ac.za
Rev Thabang Mofokeng
...
Vir 'n volledige lys van sy navorsingsuitsette, besoek asseblief een van die volgende platforms:
E-pos: thabang.mofokeng@nwu.ac.za
Dr Aaron Muswubi
...
Vir 'n volledige lys van sy navorsingsuitsette, besoek asseblief een van die volgende platforms:
E-pos: aaron.muswubi@nwu.ac.za
Prof Henk Stoker
...
Vir 'n volledige lys van sy navorsingsuitsette, besoek asseblief een van die volgende platforms:
E-pos: Henk.Stoker@nwu.ac.za