Skip to main content
Baccalaureus Theologiae met Bybeltale en Bybelvertaling
Kode: 3DD H03 T301P
Afleweringspunt: Potchefstroom - Kontak (English & Afrikaans)
Program-uitkomste:
Die student moet in staat wees om, op grond van ‘n basiese inleiding in en oorsig oor die Christelike Teologie:
a) effektief te funksioneer in fasette van een of meer van die volgende: die geldige verklaring en toepassing van die Bybel (met hulpmiddels), Kerkbediening, pastorale berading, etiese oriëntering en waardevestiging,
gemeenskapsontwikkeling
b) die Hebreeuse/Aramese Ou Testament en die Griekse Nuwe Testament en ander kontemporêre Griekse geskrifte, die Vulgaat en ander Latynse geskrifte te kan lees, en taalkundig te ontleed en taalkundig te verklaar
c) in ‘n multikulturele en internasionale konteks te funksioneer
d) te registreer vir die Honneurs BTh of Honneurs BA (Bybeltale).