Oorsig

Die studie van en uitreik na mense vanuit verskillende agtergronde en lewensuitkyke wat nie met God of sy Woord bekend is nie, en om hulle op 'n simpatieke, apologetiese en holistiese manier te benader en hulle vrae en sieninge oor die standpunt van die Gospel te beantwoord.

Toelatingsvereistes

Plekke van aanbieding

  • Potchefstroom
  • Sal binnekort in Mahikeng en Vanderbijlpark aangebied word

Loopbaanmoontlikhede

  • GKSA-bediening
  • AGS-bediening

Kontakbesonderhede vir meer inligting