Teologie wat Dien. Lei. Verbeter.

Die wêreld het mense nodig wat met wysheid kan lei, met deernis kan dien en met integriteit op vandag se uitdagings kan reageer.

By die Fakulteit Teologie sal jy tydlose waarhede verken terwyl jy met kontemporêre vrae omgaan. Ons programme berei gegradueerdes voor vir betekenisvolle loopbane in bediening, berading, onderwys, gemeenskapsontwikkeling, leierskap, navorsing en etiese besluitneming.

 

Prof Risimati Hobyane – Dekaan van die Fakulteit – verwelkom jou!