Etiese Klaring
Etiese Opleiding
Dit is verpligtend vir alle nagraadse studente om hulself te vergewis van die basiese beginsels van etiek voordat begin word met die voorbereiding van ʼn navorsingsvoorstel (NV).
Een van die volgende aanlyn-kursusse kan voltooi word om ʼn Etieksertifikaat te bekom:
Verpligte TRREE modules wat voltooi moet:
- *Module 1 Introduction to research ethics
- *Module 2.1 Research ethics evaluation
- *Module 3.1 Informed consent
- *National supplement for South Africa
OF
MACQUIRIE UNIVERSITY
Human Research Ethics for the Social Sciences and Humanities web page: http://www.mq.edu.au/ethics_training/index.php
Opleidingsertifikate (TRREE) of sertifikaat (MacQuirie) moet die navorsingsvoorstel vergesel wanneer ingehandig word by die komitees vir evaluering.
-
Aansoek vir Literatuurstudie
-
Aansoek vir Empiriese studie
- 3A Etiekaansoekvorm vir Empiriese studie
- Gedragskode
- Vraelys(te) (indien van toepassing)
- Gestruktureerde onderhoude (indien van toepassing)
- Vertroulikheidsonderneming (indien van toepassing)
- Vrywaringsvorm