Oorsig
Theology on Reformational foundation
Die M & D-programme van die Fakulteit Teologie van die Noordwes-Universiteit fokus op goeie en soliede navorsing en skryf op meesters- en doktorale vlak. Terwyl ons die teologie vanuit die vertrekpunt van die outoriteit van die Bybel as Woord van God beoefen, word alle vooronderstellings (insluitend ons eie) aan kritiese oorweging en hervorming onderworpe.
Ons geniet dit om saam met ons studente van regoor die wêreld te werk.
Theology
1Timothy 2:3-4 - This is good, and it is pleasing in the sight of God our Saviour, who desires all people to be saved and to come to the knowledge of the truth.
Hoe om aansoek te doen?
1.Aansoeke
2.Riglyne
Sub-programme