Baccalaureus Theologiae met Pastorale Begeleiding en Psigologie
 
Kode: 3DD H01 T301P
Jaarboek
Afleweringspunt: Potchefstroom - Kontak (Engels & Afrikaans)
Program-uitkomste:
a) Die student sal ‘n begrip vir die ontwikkeling en funksionering van die mens binne die diverse sosiale konteks ontwikkel
b) Die student sal ‘n begrip en toepassing van ‘n geldige verklaring van die Bybel en die toepassing van hierdie verklaring in berading en in die beoordeling van etiese vraagstukke toepas
c) Die student sal in staat wees om bogenoemde kennis in berading te kan toepas ten einde menslike funksionering te optimaliseer.
Vir meer besonderhede, gaan na die Jaarboek.
