Etiese Klaring

 

Etiese Opleiding

Dit is verpligtend vir alle nagraadse studente om hulself te vergewis van die basiese beginsels van etiek voordat begin word met die voorbereiding van ʼn navorsingsvoorstel (NV).

 

Een van die volgende aanlyn-kursusse kan voltooi word om ʼn Etieksertifikaat te bekom:

 

TRREE

Verpligte TRREE modules wat voltooi moet:

  1. *Module 1 Introduction to research ethics
  2. *Module 2.1 Research ethics evaluation
  3. *Module 3.1 Informed consent
  4. *National supplement for South Africa

 

OF

 

MACQUIRIE UNIVERSITY

Human Research Ethics for the Social Sciences and Humanities web page: http://www.mq.edu.au/ethics_training/index.php

Opleidingsertifikate (TRREE) of sertifikaat (MacQuirie) moet die navorsingsvoorstel vergesel wanneer ingehandig word by die komitees vir evaluering.

 

 

  • Aansoek vir Literatuurstudie

  1. 3B Etiekaansoekvorm vir Literatuurstudie
  2. Gedragskode

 

  • Aansoek vir Empiriese studie

  1. 3A Etiekaansoekvorm vir Empiriese studie
  2. Gedragskode
  3. Vraelys(te) (indien van toepassing)
  4. Gestruktureerde onderhoude (indien van toepassing)
  5. Vertroulikheidsonderneming (indien van toepassing)
  6. Vrywaringsvorm