NWU Teologie - GKSA Predikantsopleiding

 

 

 

 

Studente wat hulle wil bekwaam vir die bediening binne die Gereformeerde Kerke in SA, moet die BDiv, MDiv en die finalejaars-kwalifikasie(wat nog bekendgemaak sal word) voltooi.

 

BDiv (Voltyds op Potchefstroom en Afstand)

Kode: 3BC K01    T401P  

Jaarboek

 

Duur van studie:

Die minimum duur van die studietydperk vir hierdie kwalifikasie is voltyds vier jaar. Die maksimum tydperk is ses jaar met die veronderstelling dat student aansoek doen vir 'n verlenging van die studietydperk in ooreenstemming met die Algemene Akademiese Reëls (A.1.14 & A.1.17).

 

Toelatingsvereistes vir die kwalifikasie 

Volgens die Akademiese Reëls van die Universiteit word die toelatingsvereistes vir alle formele kwalifikasies wat by die Universiteit aangebied word, uiteengesit in die Toelatingsbeleid soos goedgekeur deur die Senaat en die Raad van die Universiteit. Dit beteken dat alle skooleindesertifikate ge-endosseer moet word om aan te dui dat die minimum wetsvereistes nagekom is om toelating tot B-graad studies by 'n Universiteit te verkry.  Die Fakulteit behou egter die reg om verdere sifting toe te pas welke resultate gebruik sal word om aansoeke vir toelating van kandidate te oorweeg. 

 

Kurrikulum-uitkomste:

a) Rus graadstudente toe met ’n uitgebreide kennisbasis, analitiese en interpretatiewe vaardighede om sodoende sistematiese nadenke, kritiese en geldige vertolking en redenasies oor die gevestigde tegnieke wat relevant is aan die onderskeie dissiplines te lei;

b) Gedetailleerde kennis samehangend en doeltreffend in goedgeformuleerde redenasies te kommunikeer aan individue en 'n wye verskeidenheid gehore.

c) Om oor die vermoë te beskik om inligting te kommunikeer in die vorm van 'n geskrewe navorsingsverslag wat gevorderde akademiese diskoerse benut, gebaseer op die ondervraging van veelvoudige bronne, asook die vaardigheid om probleme op te los en onafhanklik en met integriteit te bestuur en goedontwikkelde prosesse in analise, sintese en evaluering toe te pas.

 

Samestelling van kurrikulum:

Year level 1 / Jaarvlak 1

Year level 2 / Jaarvlak 2

Year level 3 / Jaarvlak 3

Year level 4 / Jaarvlak 4

First semester

Eerste semester

First semester

Eerste semester

First semester

Eerste semester

First semester

Eerste semester

Module Code

Modulekode

Core

Kern

Cr

Kr

Module Code

Modulekode

Core

Kern

Cr

Kr

Module Code

Modulekode

Core

Kern

Cr

Kr

Module Code

Modulekode

Core

Kern

Cr

Kr

AFLL111/ AFNP118/ ENLS111

 

X

 

12

 

GRKS112

 

H

 

12

 

APOL311

 

H

 

8

 

HERM411

 

H

 

8

LATN112/ GERM111

H

12

NTES213

H

8

DOGM312

H

8

LITK411

H

8

NTES112

H

12

OTES213

H

8

GRKS211

H

16

NTES411

H

16

OTES112

H

12

PAST212

H

12

HERM311

H

8

OTES411

H

16

TEOL112

H

8

SEMT112

H

12

KATE313

H

12

TNAV471

H

8

 

 

 

 

 

 

SEMT211

H

16

 

 

 

 

 

 

 

 

 

WVLS312

X

12

 

 

 

Total 1st

 

 

56

Total 1st

 

 

52

Total 1st

 

 

80

Total 1st

 

 

56

semester

Totaal 1ste

semester

Totaal 1ste

semester

Totaal 1ste

semester

Totaal 1ste

semester

semester

semester

semester

 

Year level 1 / Jaarvlak 1

Year level 2 / Jaarvlak 2

Year level 3 / Jaarvlak 3

Year level 4 / Jaarvlak 4

Second semester

Tweede semester

Second semester

Tweede semester

Second semester

Tweede semester

Second semester

Tweede semester

Module Code

Modulekode

Core

Kern

Cr

Kr

Module Code

Modulekode

Core

Kern

Cr

Kr

Module Code

Modulekode

Core

Kern

Cr

Kr

Module Code

Modulekode

Core

Kern

Cr

Kr

ALDE/A122

X

12

GRKS122

H

12

DOGM322

H

8

NTES421

H

16

ETIE121

H

8

HOML221

H

12

GRKS221

H

16

OTES421

H

16

KDSG121

H

8

MISS222

H

8

OPON321

H

16

HOML421

H

8

LATN122 / GERM121

H

12

SEMT122

H

12

PAST323

H

12

TNAV472

H

30

PAST122

H

12

WVSS221

X

12

SEMT221

H

16

 

 

 

Total 2nd

 

 

52

Total 2nd

 

 

56

Total 2nd

 

 

68

Total 2nd

 

 

70

semester

Totaal 2de

semester

Totaal 2de

semester

Totaal 2de

semester

Totaal 2de

semester

semester

semester

semester

Total year level 1 Totaal jaarvlak 1

 

 

108

Total year level 2 Totaal jaarvlak 2

 

 

108

Total year level 3 Totaal jaarvlak 3

 

 

148

Total year level 4 Totaal jaarvlak 4

 

 

126

Total credits for the curriculum / Totale krediete vir die kurrikulum

490

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

MDiv (Slegs voltyds op Potchefstroom)

Kode: 3CE Q01     T801P 

 

Duur van studie:

Die duur van die studie is een jaar voltyds. 

 

Toelatingsvereistes vir die kwalifikasie 

Die toelatingsvereistes vir alle formele akademiese kwalifikasies wat deur die Universiteit aangebied word, is uiteengesit in die Toelatingsbeleid soos goedgekeur deur die Senaat en die Raad.  Bykomend tot hierdie algemene toelatingsvereistes geld die volgende: 

a) ’n Student moet in besit wees van ’n Hons BTh-graad of gelykwaardige kwalifikasie;

b) ’n Student moet voor die aanvang van die studie by die Programbestuurder MDiv op die voorgeskrewe vorm aansoek doen om keuring. 

 

Programuitkomste:

Die student moet in staat wees om, op grond van gevorderde toegepaste onderrigleer in die Christelike Teologie: 

a) professioneel effektief te funksioneer in die volgende: die geldige verklaring en toepassing van die Bybel (met hulpmiddels), kerklike bediening,  pastorale berading, etiese oriëntering en waardevestiging, gemeenskaps-  ontwikkeling 

b) ‘n professionele portefeulje saam te stel of ’n verhandeling in ’n goeie akademiese styl te skryf

c) in ‘n multikulturele en internasionale konteks te funksioneer

d) te registreer vir die MTh of die MA.

 

Samestelling van kurrikulum:

Module Code

Modulekode

Core

Kern

Cr

Kr

Descriptive name

Beskrywende naam

Prerequisites

Voorvereistes

First Semester / Eerste semester

 

 

Compulsory modules

Verpligte modules

 

 

 

 

DOGM811

H

8

Christology to Eschatology

Christologie tot Eskatologie

 

KERG811

H

8

Reformed Church Polity: Historical Overview

Die Gereformeerde Kerkreg: Historiese oorsig

 

LITK811

H

8

The Liturgy of Public Worship

Liturgie van die Erediens

 

MISS811

H

8

Mission as an Africa initiative

Sending as Afrika-inisiatief

 

NTES812

H

12

Acts and the General Epistles, Hebrews and Paul’s Captivity Epistles, 1 and 2 Corinthians

Handelinge en die Algemene Briewe, Hebreërs en Paulus se gevangeneskapsbriewe en 1 en 2 Korintiërs

 

OTES812

H

12

Interpretation of Prophetic Literature

Die interpretasie van die Profetiese Literatuur

 

Total 1st semester / Totaal 1ste semester

56

 

 

 

Module Code

Modulekode

Core

Kern

Cr

Kr

Descriptive name

Beskrywende naam

Prerequisites

Voorvereistes

Second semester / Tweede semester

 

 

Compulsory modules

Verpligte modules

 

 

 

 

DOGM821

H

8

Modern Theologians and their Value for Practical Ministry

Moderne Teoloë en hulle betekenis vir die Bedieningspraktyk

 

ETIE821

H

8

Ethical Issues in the Current South African Context

Aktuele etiese temas in die Suid-Afrikaanse Konteks

 

HOML821

H

8

Applied Homiletics / Toegepaste Homiletiek

 

KDSG821

H

8

Modern Church and Dogma History

Moderne Kerk- en Dogmageskiedenis

 

MISS821

H

8

Missionary Apologetics / Missionêre Apologetiek

 

NTES821

H

8

Pauline Epistles: 1 and 2 Thessalonians, Galatians, Romans and the Pastoral Epistles

Paulus se Briewe: 1 en 2 Tessalonisense, Galasiërs, Romeine en die Pastorale Briewe

 

OTES821

H

8

Interpretation of the Writings: Chronicles, Ezra, Nehemiah, Ruth, Esther and Daniel

Die interpretasie van die Geskrifte: Kronieke, Esra, Nehemia, Rut, Ester en Daniël

 

PAST822

H

8

Applied Pastoral Studies / Toegepaste Pastoraal

 

Select 1 from the following / Kies 1 uit die volg:

 

 

TEOL873 or / of

H

60

Mini Dissertation / Skripsie

 

TEOL874

H

60

Portfolio / Portefeulje

TNAV671

Total 2nd semester / Totaal 2de semester

124

 

 

Total credits for the curriculum

Totale krediete vir die kurrikulum

180